• Om te Kleur of nie – Baba en Kleuter

    NEE VIR LASERBEHANDELINGS Laserhaarverwydering en elektrolise is uit. Mazanne van Staden, hoof bestuurder by die Laserderm-velkliniek, se hulle gee glad nie laserbehandelings vir swanger vroue nie omdat hulle die gesondheid van hul klient en haar ongebore baba op prys stel. Hoewel daar geen konkrete bewys is dat laser vir swanger vroue gevaarlik is nie, is […]

    Read More