• Finesse August 2013

    Laat jou nek longer lyk Dit help nie jou gesig lyk fantasties nie, maar intussen verklap jou kalkoennek jou ouderdom. Jou gesig eindig nie by jou kakebeen nie. Maak korte mette met “jaarringe” om jou nek en ‘n droe, gevlekte hals. 88 ‘n Vriendin het my eenmaal met afgryse gevra of ek dink haar nek […]

    Read More
  • Finesse Mei 2013

    Steek jou ouderdom weg met longer oe Basta met oe wat jou ouderdom verklap. Daar is geen rede waarom jy nie die nuutste, slimste oplossings kan gebruik nie. Jy verdien om te lyk of jy pas terug is van vakansie. Jy ken al die gewone planne met jou moee oe: teesakkies, komkommerskyfies en water drink. […]

    Read More