• Somermooi sonder die mes – Sarie

    Hardnekkige vet. Selluliet wat pla. Opvallende spatare, en hinderlike veluitslae en ander velkwellinge is van die mees algemene skoonheidsprobleme onder vroue. Jare lank was die oplossing vir die soort probleme ‘n duur operasie soos vetafsuiging (liposuction), wat gesondheidsrisiko’s kon inhou en boonop seer kon wees. Jy’t dalk al honderde rande aan allerlei vullers, selluliet- en […]

    Read More